Simbra
Koeie wat in moedereienskappe uitblink

word met een ster (*), twee sterre (**), of drie sterre (***) sterre as elite of ster koeie uitgewys.
Die minimum getal kalwings is vier vir een ster (*), vyf vir
twee sterre (**) en ses vir drie sterre (***)
Die minimum Simbradeks is ses en negentig vir een ster (*),agt en negentig
vir twee sterre (**) en honderd vir drie sterre(***).
Voorts word minimum BLUP teelwaarde vereistes gestel
vir 200-dae gewig kleiner as elf (<11) en melk kleiner as een(<1).
Hierdie standaarde word jaarliks volgens die jongste rasgemiddeldes aangepas.
Besonderhede van alle sterkoeie is deur middel van die internet aan almalbeskikbaar.
Besoek
www.simbra.org
Jacat Simbra Stoet was in die 5de plek (Suider-Afrika) wat die meeste nuwe sterre vir 2011 ontvang het.
UIt Simbra Joernaal 2011.
In any breeding system, whether it is extensive or intensive, commercial or stud
breeding, reproduction has a greater effect on income and growth rate or any
other trait. We use Simbradex to measure reproduction in a cow herd because
it includes age at first calving, number of calving, inter calving period
and, if applicable, even number of flushings. In 2008, 5090 cows with TWO OR
MORE CALVINGS of over 100 breeders participated in the Simbradex herd
competition. Days since last calving or days open are also considered. For
the larger herds (75+ cows - 2 and more calving)Jacat Stoetery was the
overall winner in Namibia and second in Southern Africa.
source:Simbra
Journal 2008 Foto's met vergunning van die Simbra Beestelers Genootskap van
SA.