*** Veiling 17 Augustus 2012***14h00***Karoo Ochse Krale Gobabis***
 


JAP08-35B.
Hier is die nuutste toevoeging tot ons Simbra stoet.
 'n bul wat ons self geteel het.
In 2014 sal hierdie bul se kalwers op ons veiling aangebied word.
Volgens mnre. Martin Seyffred en Japie Bestebreurtje een van die beste Simbra bulle in die Simbra bedryf.