5 Mei 2010
Op die Charolais Ras Promosie dag van 5 Mei 2010,het ons 6 ong versies op
die veiling te koop aangebied
Hulle is gemiddels vir N$12000 van die hand gesit.
Die koper was Marco Seefeldt van Silversand Charolais
18 Mei 2010
TOP 10 SIMBRADEX HERDS
In any breeding system, whether it be extensive or intensive, commercial or stud breeding, reproduction has a greater effect on income than growth rate or any other trait. We use SIMBRADEX to measure reproduction in a cow herd....
Read
more
1 September 2009
Produksie Veiling 2009
Die produksie Veiling wat gehou is op 28 Augustus 2009 was ‘n groot sukses!.
Die belangstelling was baie goed en daar was ongeveer 200 mense wat die veiling bygewoon het. 54 van die 56 bulle wat te koop aangebied was is verkoop .....
Lees verder
21 Augustis 2009
Wat gebeur tans by Jacat.
Ons kalfseisoen het al in Junie begin en duur tot die 30ste September. Kalfies wat gebore is is al 201.Ons is veral opgewonde oor ons eerste Poena Simmentalers wat gebore is....
Lees verder:
2 Mei 2003
Simmentaler Telers presteer
LOUW PRETORIUS
Die wenners van die reproduksietoekenning waaraan meer as 10 200 Simmentalerkoeie met twee en meer kalwers deelgeneem het, is deur die ras se telersgenootskap in Bloemfontein aangekondig.....
Lees Verder