Produksie Veiling van 2009 was 'n groot sukses.
Die belangstelling was baie goed en daar was ongeveer 200 mense wat die veiling bygewoon het. 54 van die 56 bulle wat te koop aangebied was is verkoop en die omset van die veiling was ongeveer N$1,7 miljoen. Die gemiddelde prys van die bulle (54) was N$31000 en die gemiddelde prys van die verse was N$10000.
Jacat wil graag aan die volgende kopers baie dankie se vir die ondersteuning en ons glo dat die bulle vir u boerdery 'n aanwins sal wees.
Simbra Bulle
JAP06-4B N$20000 Mario Metzger
JAP06-6C N$38000 Abel Kaumu
JAP06-14A N$26000 Willem Louw
JAP06-84A N$32000 Roggie Roberts
JAP06-119B N$24000 Roggie Roberts
Simmentaler Bulle
JAP06-10 N$36000 Christie Grobbelaar
JAP06-12 N$20000 J R K Uremena
JAP06-16 N$32000 WP Michau
JAP06-22 N$20000 N J Kandambo
JAP06-29 N$28000 Japie Engelbrecht
JAP06-87 N$32000 Jannie Labuschagne
Charolais Bulle
JAP06-12 N$28000 K U Kavita
JAP06-24 N$60000 Rudi Lemcke
JAP06-26 N$24000 Johan de Jager
JAP06-23 N$26000 Willem Louw
JAP06-30 N$28000 A Wiese
Angus Bulle
JAP05-3 N$30000 Volker Rugheimer
JAP06-1 N$15000 Andries de Jager
JAP06-8 N$22000 Kalla Heimstadt