*** Veiling 17 Augustus 2012***14h00***Karoo Ochse Krale Gobabis***
Welkom by Jacat.
 Jacat is sowat 70km oos van Gobabis langs die Transkalahari hoofweg geleë. Jacat bestaan uit Jacat stoeterye en Jacat wild.Die stoeterye bestaan uit vier rasse Simmentaler, Simbra, Charolais en Rooi Angus. Wild wat hier aangtref word is Koedoes, Sebra's, Kameelperde, Waterbokke, Hartbeeste, Blesbokke en Elande. Ons hoop dat julle ons webtuiste sal geniet en weer sal kom inloer om te sien wat is nuut en wanneer ons veilings hou.



JAP08-35B.
Hier is die nuutste toevoeging tot ons Simbra stoet. 'n bul wat ons self geteel het.
 In 2014 sal hierdie bul se kalwers op ons veiling aangebied word.
Volgens mnre. Martin Seyffred en Japie Bestebreurtje een van die beste Simbra bulle in die Simbra bedryf.