*** Veiling 17 Augustus 2012***14h00***Karoo Ochse Krale Gobabis***
Gobabis Skou 2010 – Slagos kompetisie

Ons het vanjaar by die Gobabis skou slagos kompetisie Charolais x Simbra osse ingeskryf.

Die osse is gebore op 15-08-2009 met ‘n geboorte gewig van 37kg
Die osse is gespeen op 20-03-2010 ( 7 maande ) met ‘n speen gewig van 382kg
Ons het die osse op die veld gevoer.
Die osse is geslag op 17-09-2010

Aantal tande Lewendige Gewig Slag Gewig Uitslag %; Graad Bouvorm
0 505kg 297.4 59% A3 5
0 475kg 293.6kg 61% A2 5
0 447kg 262.2kg 59% A3 4
0 526kg 313kg 60% A4 4

Die lewendige gewigte is geweeg deur Meatco voordat die osse geslag is.

Skou prestasies van die Osse:
 3 de plek op hoef
1 e plek op hoef – individuele os
1 e plek aan haak

Hierdie Charolais x Simbra is in enige boerdery ‘n aanwins.
 Klein by geboorte met ‘n uitstekende speen gewig.